Sunday, May 3, 2020

Ooooo my wee!

As jy niks doen om jou geloof te beveilig en te versterk nie, sal dit stadig agteruitgaan.

Jesus het die kerk in Efese gevra om te onthou hoe ver hulle geval het (Openbaring 2:5). Wat 'n eienaardige ding om te sê veral as jy van 'n redelike hoogte geval het, sou jy dit verseker onthou het? ....
Nie as die val so geleidelik was dat jy dit nie agterkom nie.

So vra jouself af: 'Het die mense wat my die beste ken, gesien die glinstering is weg uit my oë, die vreugde uit my stappie, die vrede uit my gees en Gods Woord uit my gesprekke?'